Proverbs 6:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as hy gevind word, moet hy sewevoudig teruggee; hy moet al die besittings van sy huis gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy betrap word, moet hy sewe maal meer teruggee, selfs al kos dit hom alles wat hy besit. |
| Afrikaans 1933/1953 | en as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig vergoeding gee; al die goed van sy huis moet hy gee. |
| Afrikaans 1983 | en as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig teruggee, selfs al kos dit hom alles wat hy besit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En word hy uitgevang, moet hy dit sewevoudig vergoed; al die besittings in sy huis moet hy dan oorhandig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense uitvind dat hy gesteel het, dan sal hy sewe maal meer moet teruggee, hy sal alles moet gee wat daar in sy huis is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as hy gevang word, moet hy alles teruggee. Hy moet ook vir alle skade betaal. |