Proverbs 6:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mense verag 'n dief nie as hy steel om sy siel te versadig as hy honger het nie;
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Dief kan verskoon word wanneer hy steel, want hy was honger.
Afrikaans 1933/1953 'n Dief word nie verag as hy steel om sy begeerte te bevredig nie, omdat hy honger het;
Afrikaans 1983 'n Dief word verag as hy steel, ook al steel hy om sy honger te stil,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verag mense nie 'n dief as hy steel nie, al is dit om sy eetlus te bevredig wanneer hy honger is?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n dief steel, dan sal mense altyd dink hy doen verkeerd, ook wanneer hy steel omdat hy honger is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ’n dief steel om sy hongerkrampe te stil, dink hy hy het ’n goeie rede.