Proverbs 6:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan iemand op gloeiende kole gaan en sy voete nie verbrand nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy op brandende kole loop en nie jou voete skroei nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Of kan iemand op gloeiende kole loop sonder dat sy voete brandwonde kry? |
| Afrikaans 1983 | Kan jy op brandende kole loop sonder dat jy jou voete verbrand? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As 'n man op gloeiende kole loop, sal sy voete dan nie verskroei nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | of wanneer hy op warm kole loop, dan sal sy voete brand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan ’n mens oor gloeiende kole loop sonder dat jou voete verbrand? |