Proverbs 6:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan 'n man vuur in sy boesem vat en sy klere nie verbrand word nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Kan jy kole vuur in ’n voorskoot dra sonder dat jou klere aan die brand raak?
Afrikaans 1933/1953 Kan iemand vuur in sy skoot dra sonder dat sy klere verbrand?
Afrikaans 1983 Kan jy kole vuur in die vou van jou klere inhark sonder dat jou klere aan die brand raak?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kan 'n man vuur in die vou van sy kleed dra, maar sy klere raak nie aan die brand nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand kole vuur voor by sy klere ingooi, dan sal sy klere aan die brand raak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om by iemand te slaap met wie jy nie getroud is nie, is gevaarlik. Kan ’n mens ’n vlam teen jou druk sonder dat jou klere brand?