Proverbs 6:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Begeer nie na haar skoonheid in jou hart nie; laat sy jou ook nie met haar ooglede vat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie opgewonde raak omdat sy mooi is nie. Moenie dat sy jou vang met die gefladder van haar wimpers nie.
Afrikaans 1933/1953 Begeer haar skoonheid nie in jou hart nie, en laat sy jou nie vang met haar ooglede nie;
Afrikaans 1983 Moenie dat haar skoonheid jou begeerte wek nie, moenie dat sy jou vang met haar oë nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie haar skoonheid in jou hart begeer nie, en moenie toelaat dat sy jou vang met haar wimpers nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie daardie vrou wil hê omdat sy mooi is nie, jy moenie dat sy jou vang met haar oë nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie deur haar mooi lyf oorweldig word nie. En moenie dat haar mond en oë jou verlei nie.