Proverbs 6:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om jou te bewaar vir die slegte vrou, van die gevlei van die tong van 'n vreemde vrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie reëls sal jou beskerm teen die onsedelike vrou, teen die vreemde vrou wat jou wil verlei met haar gladde tong.
Afrikaans 1933/1953 om jou te bewaar vir 'n slegte vrou, vir die gevlei van 'n vreemde tong.
Afrikaans 1983 My onderrig sal jou beskerm teen die slegte vrou van 'n ander wat jou met haar gladde tong wil verlei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om jou te beskerm teen 'n slegte vrou, teen die gladde tong van 'n vreemde vrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy beskerm jou teen die slegte vrou, teen die skelm woorde van die vrou wat nie jou vrou is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hierdie spreuke moet jou teen ’n gevaarlike vrou se verleiding beskerm, jou teen haar sappige en verleidelike woorde oppas.