Proverbs 6:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy gaan, sal dit jou lei; as jy slaap, sal dit jou bewaar; en as jy wakker word, sal dit met jou spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarheen jy ook al op pad is, dit sal vir jou die koers aandui. Dit sal jou beskerm wanneer jy slaap. Dit sal jou wys wat jy moet doen sodra jy wakker word. |
| Afrikaans 1933/1953 | mag dit jou lei as jy wandel, oor jou wag hou as jy slaap en jou toespreek as jy wakker word. |
| Afrikaans 1983 | dit sal vir jou leiding gee in wat jy doen, dit sal jou beskerm as jy slaap en jou lei sodra jy wakker word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jy rondgaan, sal dit jou lei; wanneer jy slaap, sal dit oor jou wag hou; wanneer jy wakker word, sal dít jou besig hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal jy weet hoe jy moet lewe, jy sal elke dag en elke nag weet wat jy moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou ouers se opvoeding sal jou help om gelukkig te leef. Wanneer jy gaan slaap, sal hierdie lewenswyshede jou nie verlaat nie. As jy wakker word, sal dit jou weer opnuut wys hoe om reg te leef. |