Proverbs 6:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bind hulle gedurigdeur op jou hart en bind hulle om jou nek.
Afrikaans (NLV) 2011 Bewaar dit altyd in jou hart. Dra dit om jou nek.
Afrikaans 1933/1953 bind dit gedurigdeur op jou hart, hang dit om jou hals;
Afrikaans 1983 Dit moet jou altyd bybly, daarmee moet jy saamleef;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bind dit voortdurend aan jou hart, bind dit om jou nek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie dit vergeet nie, jy moet dit elke dag onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink gedurig daaraan sodat jy dit nooit sal vergeet nie. Of hang dit soos ’n hangertjie om jou nek sodat jy dit altyd sal onthou.