Proverbs 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy is verstrik deur die woorde van jou mond, jy is gevang deur die woorde van jou mond.
Afrikaans (NLV) 2011 as jy gevang is deur wat jy sê, vir jouself ’n strik gestel het deur jou woorde,
Afrikaans 1933/1953 verstrik is in die woorde van jou mond, gevang is deur die woorde van jou mond,
Afrikaans 1983 verstrik geraak het deur wat jy gesê het en vasgevang is deur jou eie woorde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as jy in 'n strik getrap het deur die woorde van jou mond, vasgevang is deur die woorde van jou mond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan het jou eie woorde jou gevang, en jy het groot probleme omdat jy dit gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy ’n ooreenkoms te maklik gemaak het, jou handtekening te vinnig op papier geplaas het, is jy dom. Deur jou woorde en dade word jy gevang. Jy word ’n gevangene van harde besigheidsmense.