Proverbs 6:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Valse getuie wat leuens praat, en hy wat tweedrag onder broers saai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n vals getuie wat leuens verkoop, en iemand wat rusie veroorsaak tussen broers. |
| Afrikaans 1933/1953 | een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai. |
| Afrikaans 1983 | 'n getuie wat lieg en iemand wat rusie stook tussen broers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n vals getuie wat leuens uitryg, en iemand wat tweedrag saai tussen broers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wanneer hulle getuies is wat lieg, en wanneer hulle die een broer met die ander broer laat twis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n vals mens wat na elke asemteug net leuens uitasem, en ’n rusverstoorder wat die liefde tussen mense wegvat. |