Proverbs 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Trotse blik, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | oë vol hoogmoed, ’n tong wat lieg, hande wat onskuldiges doodmaak, |
| Afrikaans 1933/1953 | trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, |
| Afrikaans 1983 | oë wat straal van hoogmoed, 'n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hovaardige oë, 'n bedrieglike tong, hande wat onskuldige bloed vergiet, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wanneer mense hoogmoedig is, wanneer hulle lieg, wanneer hulle mense vermoor, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oë wat hoogmoed weerkaats, ’n tong wat leuens vertel, |