Proverbs 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie ses dinge haat die HERE: ja, sewe is vir Hom 'n gruwel: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is ses dinge wat die Here haat, nee, eintlik sewe dinge waarvan Hy ’n afsku het: |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel 'n gruwel: |
| Afrikaans 1983 | Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is ses dinge waarin die Here 'n weersin het, sewe is vir Hom afstootlik: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is ses dinge waarvan die Here nie hou nie, daar is sewe dinge wat Hy haat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk, daar is ses dinge waarvan die Here niks hou nie, sewe dinge wat Hy haat. |