Proverbs 6:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal sy onheil skielik kom; skielik sal hy gebreek word sonder genesing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar so ’n mens se ondergang kom baie skielik. Hy stort in duie en niks kan hom dan red nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sal sy ondergang skielik kom, onvoorsiens sal hy verbreek word sonder dat daar genesing voor is. |
| Afrikaans 1983 | So 'n mens se ondergang kom skielik; hy stort ineen, en daar is nie herstel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, onverwags kom sy teenspoed – plotseling word hy verpletter, sonder herstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, dit sal skielik sleg gaan met hom, hy sal vinnig seerkry, en niemand sal hom help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Skielike ramp sal hom nog tref. In ’n oogwink sal hy byna vernietig word. Hy sal nooit weer regkom nie. |