Proverbs 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bedrog is in sy hart, hy bedink onheil gedurigdeur; hy saai onenigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy kom altyd met ’n skelmstreek. Hy maak moeilikheid so ver hy gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | in wie se hart valse streke is, wat altyd onheil bewerk en tweedrag saai. |
| Afrikaans 1983 | wat altyd met 'n skelmstreek kom en voortdurend op kwaad uit is. Hy maak moeilikheid waar hy gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met 'n verdorwe hart die hele tyd kwaad stig en tweedrag saai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | hy dink altyd hoe hy mense kan bedrieg, hy laat mense twis met mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In sy hart bedink hy heeltyd skelm planne. Waar hy is, is daar altyd rusie. |