Proverbs 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy knipoog met sy oë, hy praat met sy voete, hy leer met sy vingers; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy knipoog vir sy maats, hy beduie met sy voet, hy gee met die vingers tekens van sy planne. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat met sy oë knip, met sy voete beduie, met sy vingers tekens gee; |
| Afrikaans 1983 | om te bedrieg deur met die oog te knik, met die voet te beduie, met die vingers tekens te gee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat met sy oë knik, tekens gee met sy voete, beduie met sy vingers, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | hy knip skelm sy oë, hy maak gebare met sy vingers en voete, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan nooit daarop peil trek nie. Met die trek van sy oë, die geskuifel van sy voete en die wys van sy vingers lei hy mense om die bos. |