Proverbs 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Stout mens, 'n goddelose man, loop met 'n verkeerde mond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Nikswerd mens en ’n mens vol onreg verkoop altyd leuens. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Deugniet, 'n kwaaddoener is hy wat met 'n valse mond rondloop, |
| Afrikaans 1983 | Dit is 'n nikswerd mens, 'n mens vol onreg, wat altyd reg is om te lieg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Deugniet van 'n mens, 'n boosdoener, is hy wat met 'n mond vol valsheid rondloop, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Slegte mens, 'n skurk, bedrieg oral mense, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is ’n mens aan wie jy net nooit ’n vat kan kry nie. Hy praat nou sus en later so. Sy woorde is bedrieglik. |