Proverbs 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal jou armoede kom soos 'n reisiger, en jou gebrek soos 'n gewapende man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Skielik oorval die armoede jou soos ’n struikrower. ’n Tekort aan kos oorrompel jou soos ’n gewapende dief. |
| Afrikaans 1933/1953 | So kom dan jou armoede soos 'n rondloper en jou gebrek soos 'n gewapende man. |
| Afrikaans 1983 | en daar oorval die armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan kom, soos 'n rondloper, jou armoede daar aan, jou gebrek soos 'n skaamtelose man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar jy sal arm word soos iemand wat net rondloop en nie werk nie, jy sal honger word soos 'n bedelaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sluip die armoede jou lewe so ongemerk binne soos ’n skelm. Jy sal nie ’n verhoging kry nie. Dan sal armoede jou lewe so ernstig bedreig soos ’n gewapende man. |