Proverbs 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nog 'n bietjie slaap, 'n bietjie sluimer, 'n bietjie handevou om te slaap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie lê en sluimer, nog ’n bietjie hande gevou lê om uit te rus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie hande-vou om uit te rus! |
| Afrikaans 1983 | Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bietjie slaap, 'n bietjie insluimer, 'n bietjie hande vou om te rus; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy wil elke maal nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie jou oë toemaak, nog 'n bietjie hande vou en bly lê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal nog laat by die werk aankom, daar rondsit of lyf wegsteek, dan roep die baas jou. Jy kan jou werk verloor. |