Proverbs 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My seun, as jy borg staan vir jou vriend, as jy jou hand met 'n vreemdeling geslaan het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My seun, as jy borg staan vir jou vriend of instaan vir die skuld van ’n vreemdeling; |
| Afrikaans 1933/1953 | My seun, as jy vir jou naaste borg gestaan het, vir 'n vreemde jou handslag gegee het, |
| Afrikaans 1983 | As jy vir iemand borg gestaan het, my seun, as jy jou verbind het vir 'n ander, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My seun, as jy vir jou medemens borg gestaan het, vir 'n vreemde jou hand gegee het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My kind, wanneer jy vir 'n vriend borg gestaan het, wanneer jy dit belowe het vir 'n vreemde mens, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy vir iemand borg gestaan het, is jy dom. Jy het ’n groot geldlas op jouself gelaai. |