Proverbs 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat jy nie jou eer aan ander gee en jou jare aan die wreedaards nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy gaan jou lewenskrag aan ander afstaan. Jy gaan jou beste jare op ’n hartelose mens vermors. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat jy nie jou bloei aan ander gee en jou jare aan een wat onbarmhartig is nie; |
| Afrikaans 1983 | dat jy nie jou mooiste jare verspil nie, jou beste jare aan 'n hartelose mens gee nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | anders gee jy jou bloeityd aan andere, jou beste jare aan 'n hartelose; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy na haar toe gaan, dan gee jy vir 'n ander mens iets wat vir jou kosbaar moet wees, jy gee jou beste jare vir 'n wrede mens. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sodat jy tog nie jou mooi liggaam vir ’n ander een gee wat dit nie eens waardeer nie, sodat jy nie jou eer by iemand verloor wat jou nie eens respekteer nie, |