Proverbs 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bring jou weg ver van haar af en kom nie naby die deur van haar huis nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Bly ver weg van hierdie vrou. Kom nie naby haar huis se deur nie.
Afrikaans 1933/1953 Hou jou weg ver van haar af, en kom nie naby die deur van haar huis nie,
Afrikaans 1983 Bly weg van haar af, moenie naby haar huis se deur kom nie
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hou jou pad ver van haar af! Moenie eers naby haar huis se deur kom nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet wegbly van die slegte vrou, jy moenie naby haar huis se deur kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bly weg van so ’n vrou af. Moenie eens naby haar huis se deur kom nie,