Proverbs 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister dan nou na my, o kinders, en wyk nie af van die woorde van my mond nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My seuns, luister na my. Moenie afdwaal van my woorde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister dan nou na my, julle seuns, en wyk nie af van die woorde van my mond nie. |
| Afrikaans 1983 | Luister na my, my seun, bly by wat ek jou sê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, seuns, luister na my, en moenie afwyk van die woorde uit my mond nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kinders, daarom moet julle luister na my, julle moenie ongehoorsaam wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jong vriend, luister na my woorde. Doen dit. |