Proverbs 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat jy nie die pad van die lewe oordink nie, sy weë is beweeglik, dat jy dit nie kan ken nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy gee niks om of jy reg lewe nie. Sy loop met jou ’n koers wat sy self nie eers weet waarheen dit gaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dat sy die pad na die lewe nie sou inslaan nie, wankel haar gange sonder dat sy dit weet. |
| Afrikaans 1983 | Sy hou jou weg van die pad van die lewe af, sy laat jou dwaal, en jy weet dit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van die lewe – sy hou dit nie in die oog nie. Haar paaie is onbestendig, maar sy besef dit nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy dink nie aan die pad van die lewe nie, sy weet nie waar sy loop nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy steur haar glad nie aan ’n gelukkige lewenstyl nie. Sy leef ’n lewe van totale ondergang. |