Proverbs 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar haar einde is bitter soos als, skerp soos 'n tweesnydende swaard.
Afrikaans (NLV) 2011 Die einde daarvan is egter so bitter soos gif. Sy is so gevaarlik soos ’n tweesnydende swaard.
Afrikaans 1933/1953 maar op die end is sy bitter soos wilde-als, soos 'n swaard aan weerskante skerp.
Afrikaans 1983 maar agterna is alles so bitter soos wildeals; sy is so gevaarlik soos die skerpste swaard.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar uiteindelik is sy so bitter soos wildeals, so skerp soos 'n tweesnydende swaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar later is sy so bitter soos wilde-als, en so gevaarlik soos 'n swaard wat skerp is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na die opwinding bly daar egter net ’n bitter nasmaak oor. Haar bitter woorde is dan erger as gal, soos ’n skerp swaard wat jou wil verwoes.