Proverbs 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die lippe van 'n vreemde vrou drup soos 'n heuningkoek, en haar mond is gladder as olie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die onsedelike vrou kom met soet woordjies. Haar tong is gladder as olie.
Afrikaans 1933/1953 want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie,
Afrikaans 1983 Die slegte vrou se lippe drup van die heuning, haar tong is gladder as olie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die lippe van 'n vreemde vrou drup van heuning, en gladder as olie is haar mond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is belangrik, want 'n slegte vrou se woorde is so soet soos heuning en so glad soos olyf-olie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op vir die los vrou. Aan die begin is haar woorde so soet en aanloklik soos heuning. Met haar mooiklinkende praatjies wil sy jou vir haarself inpalm.