Proverbs 5:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal sterwe sonder tug; en in die grootheid van sy sotheid sal hy dwaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kon homself nie beheer nie; daarom gaan hy sterf. Hy verdwaal omdat hy dwase dinge doen.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal sterf deur gebrek aan tug, en deur die grootheid van sy dwaasheid sal hy dwaal.
Afrikaans 1983 Hy sterf deur sy gebrek aan selfbeheersing, sy dwaasheid het hom op die verkeerde pad gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy, hy sterf weens 'n gebrek aan vermaning, en deur die omvang van sy sotheid, verdwaal hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mens wat verkeerd doen, sterf omdat hy nie wou leer nie, hy verdwaal omdat hy dom gebly het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uiteindelik sterf jy omdat jy sonder dissipline geleef het. Jou dwase optrede sal jou jou lewe kos.