Proverbs 5:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy eie ongeregtighede sal die goddelose self neem, en hy sal vasgehou word met die toue van sy sondes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die goddelose mens se eie sondes maak van hom ’n gevangene. Dit draai hom vas in sy eie sonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou. |
| Afrikaans 1983 | Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die goddelose – sy eie sondeskuld vang hom, en in die strikke van sy sonde word hy vasgeknel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sondes van 'n mens wat verkeerd doen, is soos 'n vangnet, dit vang hom. Sy sondes is soos toue wat hom vasdraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verkeerde dade vang ’n mens in aaklige strikke vas. Sonde is soos ’n tou wat jou so vasbind dat jy nooit weer los kan kom nie. |