Proverbs 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die weë van die mens is voor die oë van die HERE, en hy oordink al sy weë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sien alles wat ’n mens doen. Hy weeg elke tree wat jy gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want elke mens se weë is voor die oë van die HERE, en Hy weeg al sy gange. |
| Afrikaans 1983 | 'n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voor die oë van die Here is die weë van 'n man immers oop en bloot, en al sy paaie hou Hy in die oog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sien hoe 'n mens lewe, Hy kyk of 'n mens reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen van ons se lewe lê oop voor die Here. Hy ken ons doen en late. |