Proverbs 5:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En waarom sal jy, my seun, met 'n vreemde vrou bekoor word en die boesem van 'n vreemdeling omhels?
Afrikaans (NLV) 2011 My seun, waarom sou jy meegevoer raak deur ’n slegte vrou? Waarom sou jy liefde by ’n vreemde vrou gaan soek?
Afrikaans 1933/1953 Maar waarom sou jy, my seun, by 'n vreemde bedwelmd raak en die boesem van 'n ontugtige omhels?
Afrikaans 1983 Waarom sou jy jou laat bedwelm deur 'n slegte vrou, my seun, waarom sou jy in die arms van 'n ander vrou gaan lê?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom sou jy jou laat bedwelm, my seun, deur 'n vreemde, die boesem van 'n uitlander omhels?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My seun, hoekom wil jy dom dinge doen by 'n slegte vrou? Hoekom wil jy 'n vrou wat nie jou vrou is nie, omhels en teen jou vasdruk?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***