Proverbs 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat jy oorleg kan ag en jou lippe kennis kan bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal jy self ook goeie oordeel aan die dag kan lê. Jy sal met gesag kan praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | dat jy volle oorleg kan behou en jou lippe kennis kan bewaar; |
| Afrikaans 1983 | Dan sal jy self ook met oorleg kan optree en met die nodige kennis praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om sodoende goeie oordeel te kan bewaar, en op kennis, dat jou lippe daarby hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal jy weet wat die regte ding is om te doen, en jy sal altyd weet wat om te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Leer uit my ervaring sodat jy reg kan leef en met insig kan praat. |