Proverbs 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat sy wees soos 'n liefdevolle rooibok en lieflike gemsbok; laat haar borste jou altyd versadig; en wees altyd bekoor met haar liefde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy is die bokkie wat jy liefhet. Laat haar borste vir jou vreugde gee. Laat haar liefkosings jou die hele tyd oorweldig. |
| Afrikaans 1933/1953 | die lieflike wildsbokkie en aanvallige steenbokkie; laat haar boesem jou altyd vermaak, mag jy in haar liefde gedurigdeur bedwelmd wees. |
| Afrikaans 1983 | so vol liefde, so mooi soos 'n takbok, soos 'n ribbok. Geniet voluit van haar liefkosings, laat dit jou deurentyd bedwelm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | – 'n bekoorlike rooitakbokkie, 'n grasieuse klipbokooitjie. Haar borste, mag hulle jou altyd bevredig; mag jy deur haar liefkosings voortdurend bedwelmd wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy is so pragtig soos 'n takbok, so mooi soos 'n klipbok. Jy moet dit altyd geniet om haar teen jou vas te druk, jy moet vir haar so lief wees dat dit vir jou sal wees soos 'n droom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |