Proverbs 5:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat jou fontein geseën word, en wees bly saam met die vrou van jou jeug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat jou eie fontein vir jou tot seën wees. Geniet jou eie jong vrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag jou fontein geseënd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug -- |
| Afrikaans 1983 | Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag jou waterbron geseënd wees; verheug jou oor die vrou van jou jeug |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou eie fontein se water moet genoeg wees vir jou, dit moet vir jou lekker wees by jou eie vrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [18-20] En as jy soveel vreugde by jou eie vrou geniet, waarom nog die omhelsing van ’n los vrou soek? Wat kan sy jou gee wat jou eie vrou nie kan nie? |