Proverbs 5:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle net jou eie wees en nie vreemdelinge by jou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou jou water vir jouself. Deel dit nie met vreemdelinge nie.
Afrikaans 1933/1953 Hulle moet vir jou alleen wees en nie vir ander saam met jou nie.
Afrikaans 1983 Hulle is tog net joune, en jy sal hulle nie met 'n ander wil deel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle is vir jou alleen bedoel, nie vir •vreemdelinge by jou nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit moet net jóú water wees, nie ander mense se water ook nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***