Proverbs 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat u fonteine versprei word en waterstrome op die strate. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet jou fonteine in die strate uitloop? Moet jou water die pleine oorstroom? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal jou fonteine buitentoe oorstroom, waterstrome op die pleine? |
| Afrikaans 1983 | Moet jou fonteine dan ook die wêreld vol loop, jou strome water oral heen vloei? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet jou fonteine straataf spoel, op die dorpspleine watervore word? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal nie die water, die strome uit jou fonteine, buite laat wegloop op die oop stukke grond nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [16-17] Moet dit nooit met vreemdes deel nie. Geniet die vrou van jou jeug. Laat sy jou verkwik, haar liefde jou vol vreugde maak. |