Proverbs 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Drink water uit jou eie put en lopende water uit jou eie put. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Drink die water uit jou eie put. Drink by jou eie fontein. |
| Afrikaans 1933/1953 | Drink water uit jou eie reënbak en strome uit jou eie put. |
| Afrikaans 1983 | Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water: drink die strome uit jou eie fontein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Drink water uit jou eie opgaarput, en lopende water uit jou eie bron. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie ontrou wees aan jou vrou nie, jy moet wees soos iemand wat sy eie put se water drink, jy moet die strome water drink wat uit jou eie fontein kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wees eerder lief vir jou eie vrou. Drink van jou eie put en van jou eie fonteinwater. Laat joune joune alleen wees. |