Proverbs 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek was byna in alle boosheid te midde van die gemeente en die vergadering.
Afrikaans (NLV) 2011 Amper het ek geheel en al in slegtigheid verval, voor die oë van die hele samelewing.”
Afrikaans 1933/1953 Amper was ek heeltemal in die ongeluk, in die vergadering en die gemeente.
Afrikaans 1983 Hier sit ek nou in die grootste ellende voor die oë van almal.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So byna was ek uitgelewer aan elke onheil, midde-in die byeenkoms van die volksvergadering. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou gaan dit baie sleg met my, hier by die vergadering van die mense wat my oordeel.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou gedrag maak dat jy dan voor die hele gemeente en al die gelowiges verneder word.