Proverbs 5:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het nie na die stem van my leraars geluister en my oor nie tot die wat my onderrig gegee het nie!
Afrikaans (NLV) 2011 Waarom het ek nie liewer geluister na wat my leermeesters gesê het nie? Waarom het ek nie my ore oopgemaak toe hulle my geleer het nie?
Afrikaans 1933/1953 en nie geluister na die stem van my onderwysers en geen gehoor gegee aan die wat my geleer het nie!
Afrikaans 1983 As ek maar geluister het na my leermeesters en my ore oopgemaak het toe hulle my geleer het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het nie geluister na die stem van my leermeesters nie, na hulle wat my onderrig het, my oor nie gedraai nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wou nie luister na die mense wat vir my geleer het nie, ek wou nie hoor wat hulle sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal jouself begin verwyt omdat jy nie na jou ouers en baie ander wyse mense geluister het nie.