Proverbs 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê: Hoe het ek tug gehaat en teregwysing verag my hart; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy gaan jouself verwyt: “Ek wou nie luister na vermaning en my steur aan teregwysing nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en moet sê: Hoe het ek die tug gehaat en my hart die kastyding versmaad, |
| Afrikaans 1983 | en jy sal sê: “Ek het my opvoeding versmaai, ek het my nie gesteur aan die onderrig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal sê: “Hoe het ek vermaning gehaat, hoe het my hart teregwysing versmaai! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal jy sê: “Hoekom wou ek nie leer nie? Hoekom het ek gedink dat wysheid nie belangrik is nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal ook hartseer wees. Jy sal besef dit tref jou omdat jy nie na goeie raad wou luister nie. |