Proverbs 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy treur op die laaste, as jou vlees en jou liggaam verteer is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy gaan teen die einde van jou lewe lê en kreun wanneer jou liggaam verteer word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en jy uiteindelik moet steun as jou liggaam en jou vlees verteer is, |
| Afrikaans 1983 | Jy sal lê en kreun as jou einde nader, met die vleis aan jou liggaam weggevreet, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uiteindelik sal jy kreun, wanneer jou vlees en jou liggaam daarmee heen is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy naby jou dood is, dan sal jy lê en huil en kla, want dan sal jy 'n baie siek mens wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy nie versigtig leef nie, kan jy sommer ernstig siek word. Op jou sterfbed sal jy dan van die pyn skreeu omdat jou liggaam deur siekte vernietig word. |