Proverbs 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat vreemdelinge nie versadig word met jou rykdom nie; en jou werk is in die huis van 'n vreemdeling;
Afrikaans (NLV) 2011 Buitelanders sal die voordeel van jou besittings geniet. Jou swaar verdiende inkomste sal in die huis van vreemdes beland.
Afrikaans 1933/1953 sodat vreemdes hulle nie versadig met jou vermoë en jou moeitevolle arbeid in die huis van 'n uitlander kom nie
Afrikaans 1983 dat vreemdes hulle nie vol eet aan die vrug van jou arbeid nie, dat dit waarvoor jy gewerk het, nie in die huis van 'n ander beland nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) anders eet vreemdes hulle versadig aan jou vermoë, en beland dit wat jy met inspanning verdien het, in die huis van 'n buitelander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vreemde mense sal al die dinge kry waarvoor jy gewerk het. Die goed wat joune geword het omdat jy baie hard gewerk het en swaargekry het, sal in 'n ander mens se huis kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sodat vreemdes nie jou geld, waarvoor jy hard gewerk het, uitmors nie.