Proverbs 5:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My seun, let op my wysheid en buig jou oor voor my insig.
Afrikaans (NLV) 2011 My seun, slaan ag op my wysheid. Dink goed na oor my raad.
Afrikaans 1933/1953 My seun, luister na my wysheid, neig jou oor tot my insig,
Afrikaans 1983 My seun, slaan ag op die wysheid wat ek jou leer, luister na my goeie raad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My seun, op my wysheid moet jy ag slaan, vir my verstandigheid moet jy jou ore spits,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My kind, jy moet luister na die wysheid wat ek het, jy moet hoor wanneer ek vir jou sê wat ek weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jong vriend, luister nou baie mooi na my goeie raad.