Proverbs 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verhef haar, en sy sal jou bevorder; sy sal jou tot eer bring as jy haar omhels.
Afrikaans (NLV) 2011 Stel wysheid voorop, dan sal dit vir jou aansien gee. Stel dit hoog op prys en dit sal aan jou eer gee.
Afrikaans 1933/1953 Hou dit hoog, dan sal dit jou verhoog; dit sal jou eer as jy dit omhels.
Afrikaans 1983 Slaan dit hoog aan, dan sal dit aan jou aansien gee. Dit sal jou 'n man van betekenis maak as jy dit vasgryp.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Stel haar hoog op prys, dan sal sy jou verhoog; sy sal aan jou eer gee as jy haar omarm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy hou van die wysheid, dan sal dit jou 'n belangrike mens maak. As jy wys dat jy lief is vir die wysheid, dan sal mense jou respekteer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Leef die Spreukeboek se wysheid uit. Lees dit elke dag en dit sal met jou goed gaan. Omhels dit soos ’n vrou, en jy sal soveel vreugde ontvang.