Proverbs 4:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wysheid is die belangrikste ding; verkry daarom wysheid, en verwerf insig met al jou insig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit. |
| Afrikaans 1983 | Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die begin van wysheid is: Verwerf wysheid, verwerf insig met alles wat jy besit! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy regtig slim wil word, dan moet jy wysheid kry, jy moet ook verstandig word, saam met al die ander dinge wat jy kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Belangrike reël vir die lewe is om meer en meer van die regte soort kennis in die hande te kry. Dan sal jy meer op jou gemak voel. Jy sal weet hoe om in die alledaagse lewe op te tree. |