Proverbs 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlaat haar nie, en sy sal jou bewaar; wees lief vir haar, en sy sal jou bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet nooit afstand doen van die wysheid nie. Dit sal jou beskerm. As jy wysheid liefhet, sal dit jou beveilig. |
| Afrikaans 1933/1953 | verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak. |
| Afrikaans 1983 | maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet haar, die wysheid, nie verontagsaam nie; dan sal sy jou beskerm. Wees lief vir haar, dan sal sy jou bewaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy die wysheid nie los nie, dan sal dit vir jou wagstaan, as jy lief is vir die wysheid, dan sal dit jou beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moenie lewenswysheid los soos ’n slegte man partykeer ’n vrou los nie. Wees lief daarvoor soos ’n goeie man sy vrou liefhet. Dan sal jy reg leef. |