Proverbs 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek was my vader se seun, teer en enigste geliefde in die oë van my moeder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek was self ook ’n kind van my pa, die enigste oogappel van my ma. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want toe ek 'n seun was by my vader, teer en 'n enigste voor my moeder, |
| Afrikaans 1983 | Ek was ook eenkeer 'n kind, my moeder se oogappel, haar enigste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe ek 'n seun was by my vader, onervare, en die enigste voor my moeder, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want ek was ook voorheen 'n kind, ek was jonk, en my ouers was lief vir my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was ook eenmaal jonk en sonder kennis. |