Proverbs 4:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Draai nie regs of links nie; verwyder jou voet van die kwaad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is. |
| Afrikaans 1933/1953 | wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid. |
| Afrikaans 1983 | Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie regs of links afdraai nie, hou jou voet weg van die kwaad.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie wegdraai van die reguit pad nie, jy moenie regs of links draai nie, jy moet wegbly van alles wat verkeerd is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou manier van leef bepaal jou geluk! |