Proverbs 4:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bedink die pad van jou voete, en laat al jou weë vasstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees, |
| Afrikaans 1983 | Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hou die pad vir jou voet gelyk; en al jou weë, laat dit bestendig wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet op die reguit pad loop, dan sal jy seker wees waarnatoe jy loop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Let mooi op hoe jy jou lewe inrig en kyk waarheen jy stap. |