Proverbs 4:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat jou oë reguit kyk, en laat jou ooglede reguit voor jou uitkyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk reguit vorentoe; bly gefokus op wat voor jou is.
Afrikaans 1933/1953 Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou.
Afrikaans 1983 Hou jou oë op die pad vorentoe, kyk reg voor jou uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou oë moet vorentoe kyk, jou blik moet reg voor jou gerig wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet reguit vorentoe kyk, jy moet weet waarnatoe jy gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink mooi na oor alles wat jy sien. Kyk na die goeie dinge van die lewe.