Proverbs 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle nie van u oë afwyk nie; bewaar hulle in jou hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet dit nooit uit die oog verloor nie. Hou dit altyd in gedagte. |
| Afrikaans 1933/1953 | laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart. |
| Afrikaans 1983 | Moet dit nie vergeet nie, hou dit altyd in gedagte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hulle nie aan jou oë ontglip nie; bewaar hulle diep in jou hart. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet altyd onthou wat ek vir jou sê, jy moenie dit vergeet nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vergeet dit nie ’n enkele oomblik nie. Hou jou oë altyd op die spreuke se lewensreëls. Dink heeltyd daaroor na. |