Proverbs 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My seun, let op my woorde; neig u oor tot my woorde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My seun, luister baie goed na wat ek vir jou sê. Spits jou ore vir my woorde! |
| Afrikaans 1933/1953 | My seun, luister na wat ek sê, neig jou oor tot my woorde, |
| Afrikaans 1983 | My seun, hoor wat ek vir jou sê, luister goed na my woorde! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ My seun, slaan ag op my uitsprake; spits jou ore vir my woorde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My kind, jy moet luister wanneer ek praat, jy moet luister na wat ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jong vriend, luister baie mooi na wat ek vir jou sê. Spits jou ore vir my lewenswysheid. |